Salomien Smal

Die Pure Boland Mark was nog altyd vir ons hele gesin ‘n maandelikse hoogtepunt.

Dis vir ons so lekker om nou die Pure Boland mark te kan geniet en ervaar afgelaai by ons voordeur.

Elke week is ‘n nuwe verassing!  Die kinders kan gewoonlik nie wag om alles uit te pak nie en my man geniet die resepte en om met nuwe produkte te eksperimenteer.

Dankie vir ‘n goeie gehalte produk.