Amanda vd Bergh

Hallo Tharina, ek wil net baie dankie sê vir die heerlike boks vol verrassings wat ek Vrydag ontvang het! Dit het gevoel soos n Kersgeskenk wat ek uitpak… Ek sal dit beslis aanbeveel. Ons het vandag die pasta en beesstrips resep gemaak – dis uit die boeke! Ek sal weer later bestel. Amanda